My ensiklopedie van baie belangrike dinge

NZ$30.00

’n Fantastiese eerste ensiklopedie propvol feite, perfek vir jong slimkoppe wat nie kan wag om alles oor die wêreld te ontdek nie.

ISBN: 9780799383911

Publisher / Publiseerder: Lapa Uitgewers

Pictures / Prentjies, Educational / Opvoedkundig

Quantity:
Add To Cart

’n Fantastiese eerste ensiklopedie propvol feite, perfek vir jong slimkoppe wat nie kan wag om alles oor die wêreld te ontdek nie. My ensiklopedie van baie belangrike dinge verken temas soos diere, mense, planete, en baie belangrik, jy!

Kinders kan uitvind wat ’n woestyn is, hoeveel kontinente daar is, leer om “hallo” en “totsiens” in verskillende tale te sê, en nog hope meer. Maak kennis met vegetariese dinosourusse, oulike troeteldiere, en reusagtige blouwalvisse; verken die verlede saam met grotbewoners, Vikings en farao’s; kyk hoe ’n plant uit ’n saadjie groei; en ontdek waaruit ’n wolk bestaan.

My ensiklopedie van baie belangrike dinge is ’n asemrowende kombinasie van eenvoudige, treffende illustrasies, indrukwekkende foto’s en lewendige teks – ’n baie belangrike boek vir baie belangrike mense, en die perfekte eerste naslaanboek vir jong feitevrate.