Net 'n mens

NZ$14.00

Kort ná ’n bekende skrywer te sterwe kom, sterf sy uitgewer ook. Willem, sy prokureur en die man wat hom tot met sy dood bygestaan het, het die pynlike geheim met hom saamgedra dat die uitgewer vir hom veel meer as ’n vriend was. Nie eens Willem se vrou Sanet of hulle kinders het geweet nie.

Maar die mense van Avondrust het geweet, en geswyg. En teen die tyd dat Sanet die waarheid hoor, is dit ’n saak wat nooit afgehandel sal kan word nie, in elk geval nie saam met Willem nie. Sy moet alleen deur hierdie ding kom, en die ander verantwoordelikhede wat Willem so geredelik op hom geneem het, is spoedig ook deel van haar probleme.

Lapa Uitgewers

Writer / Skrywer: Alta Cloete

Paperback / Sagteband 303pp

Fiction / Fiksie:

Quantity:
Add To Cart

Kort ná ’n bekende skrywer te sterwe kom, sterf sy uitgewer ook. Willem, sy prokureur en die man wat hom tot met sy dood bygestaan het, het die pynlike geheim met hom saamgedra dat die uitgewer vir hom veel meer as ’n vriend was. Nie eens Willem se vrou Sanet of hulle kinders het geweet nie.

Maar die mense van Avondrust het geweet, en geswyg. En teen die tyd dat Sanet die waarheid hoor, is dit ’n saak wat nooit afgehandel sal kan word nie, in elk geval nie saam met Willem nie. Sy moet alleen deur hierdie ding kom, en die ander verantwoordelikhede wat Willem so geredelik op hom geneem het, is spoedig ook deel van haar probleme. Een hiervan is ’n dogtertjie met yslike bruin oë. Dis nou behalwe Sanet se ou probleem: kos. Heerlike, ongesonde kos, baie daarvan.

DEON MEYER - Kobra
NZ$39.00
Mentje - Irma Joubert
NZ$35.00
Doodsengel
NZ$32.00
Sold out / Teken aan op waglys
Heimwee - Sophia Kapp
NZ$32.00
Toorbos deur Dalene Matthee
NZ$35.00