Nog 13 Spookstories

NZ$10.00

Die drie grilmeesters Francois Bloemhof, Jaco Jacobs en Fanie Viljoen se 13 spookstories was 'n topverkoper wat heerlike rillings langs duisende lesers se ruggrate afgestuur het. Hierdie splinternuwe versameling bevat nog 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word.

ISBN: 9780799355109

Writer / Skrywer: Jaco Jacobs, Francois Bloemhof, Fanie Viljoen

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou!

Die drie grilmeesters Francois Bloemhof, Jaco Jacobs en Fanie Viljoen se 13 spookstories was 'n topverkoper wat heerlike rillings langs duisende lesers se ruggrate afgestuur het. Hierdie splinternuwe versameling bevat nog 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word.

So, maak toe die vensters, klim in jou bed ... en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal.

13 Spookstories
NZ$10.00
Trompie Omnibus 7
NZ$25.00
Dagboek van n Wimp 08: Ongeluksvoel
NZ$18.00
Dork Diaries 8 - Once Upon a Dork
NZ$24.00
Saartjie Omnibus 5
NZ$25.00