Oloff die Seerower: Die seerower se buit*

Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
Only 1 available
sale

Stadig tree Oloff oor die drumpel. Daar is hoogmoed in sy tred. Sy koel, blou oe weeg oor die vertrek en dit is asof hy sy neus effens optrek vir die geselskap. Soos standbeelde staar hulle hom aan… Maar tog is die oomblik groot genoeg om tot hulle benewelde verstande deur te dring.

ISBN: 9781919765303

Writer / Skrywer: Gerrie Radloff

Illustrator / Illustrasies: Nico Meyer

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Dis die jaar 1742. Die plek is die Kaap de Goede Hoop, aan die suidpunt van Afrika. In die binneland is korrupsie en boewery aan die orde van die dag. Op die seewag om die Kaap van Storms word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff - die aantreklike edelman wat met swaard in die hand vir geen duiwel stuit nie.

Saartjie Omnibus 4
NZ$25.00
Dagboek van n Wimp 09: Hardepad
NZ$18.00
Oloff die Seerower: Die Seewrak*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
sale
Dork Diaries 9 - Drama Queen
NZ$24.00
Boudebiljoener
NZ$29.00