Oloff die Seerower: Die spookskip van Biskaje*

Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
Only 1 available
sale

Onverwags soos die aanval is, het Oloff die teuels hard gepluk en die perd in die lieste geskop. Terselfdertyd pluk hy die seremoniele rapier uit wat hy by sy aanddrag dra, want die aanstormende gestalte het n ontblote wapen in sy hand. Oloff kan die dowwe sterlig op die lem sien flits en hy twyfel nie aan die aanvaller se bedoelings nie.

ISBN: 9781919765327

Writer / Skrywer: Gerrie Radloff

Illustrator / Illustrasies: Nico Meyer

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Dis die jaar 1742. Die plek is die Kaap de Goede Hoop, aan die suidpunt van Afrika. In die binneland is korrupsie en boewery aan die orde van die dag. Op die seewag om die Kaap van Storms word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff - die aantreklike edelman wat met swaard in die hand vir geen duiwel stuit nie.

Saartjie Omnibus 8
NZ$25.00
Spooksoeker 3
NZ$15.00
Dagboek van n Wimp 07: Drie is een te veel
NZ$18.00
Oloff die Seerower: Die vreemde Kapers*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
sale
Die Groot boek van Spoke en Grille
NZ$29.00