Ontwakende Passie

NZ$18.00

Celestine de Peronne se susters verwyl hul tyd met borduurwerkies, mooimaaksessies en dagdrome oor toekomstige mans, maar sy droom van om eendag die eienares van Lavoisier, die familieplaas, te wees.

ISBN: 9780799385458

Writer / Skrywer: Dina Botha

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Celestine de Peronne se susters verwyl hul tyd met borduurwerkies, mooimaaksessies en dagdrome oor toekomstige mans, maar sy droom van om eendag die eienares van Lavoisier, die familieplaas, te wees. Sy bestuur reeds haar pa se plaas, teel perde, plant wingerde aan en maak wyn. Haar pa stel ’n aantreklike en sjarmante Fransman, Argonne de Lattre, as stalmeester aan, maar hy verkies meisies soos haar susters. Hy is die eerste man wat haar soen; haar kop laat duisel. Hy vra haar om te kies; dis of hy of Lavoisier, en dis die moeilikste besluit van haar lewe.

Doolhof - Rudie van Rensburg
NZ$35.00
Die Begenadigdes - deur Francine Rivers
NZ$35.00
DEON MEYER - Donkerdrif
NZ$39.00
Die Einde van die storie
NZ$19.00
Moord op Karibib
NZ$16.00