Prinses Pampoenpit

NZ$23.00

Pampoenpit het ’n geheim … Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie.

ISBN: 9780799395808

Writer / Skrywer: Bianca Flanders

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Pampoenpit het ’n geheim … Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie. Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s’n lyk nie? Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees … ’n Treffende verhaal oor hoe om dit wat jou spesiaal maak, te vind. Die boek skakel in by debatte rondom die dra van hare op ’n natuurlike manier. Die verteenwoordiging van meisies in boeke is baie belangrik, en hierdie boek het ’n meisie as hoofkarakter.

5 Minute Verhale: Troeteldiere stories
NZ$15.00
Die Krimpvarkies - Wegkruipertjie
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Mooihoekbos - Boeta is kwaad: Boek 1
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Arthur by die molle
NZ$16.00
Ek kan nou lees: Betowerende Kortverhale (Groot Druk)
NZ$16.00