Ses blinde muise en 'n olifant

NZ$20.00

Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van dié merkwaardige dier in hierdie pragtig geïllustreerde fabel uit Indië.

ISBN: 9780624081265

Writer / Skrywer: Jude Daly, Elsa Silke

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Een snikwarm dag kom ‘n olifant vaak-vaak uit die woud gedrentel en beland in ‘n boer se skuur. Hy maak vir hom ‘n bed en dommel weg droomland toe. Ses blinde muise sluip uit hulle gaatjie in die skuur om die gedierte van nader te beskou. Is ‘n olifant soos ‘n muur? Of ‘n boom? ‘n Spies? Dalk ‘n waaier of ‘n tou? Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van dié merkwaardige dier in hierdie pragtig geïllustreerde fabel uit Indië.

Goeie maniere: Cowboys kan ook jammer se
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Ben gaan skool toe
NZ$20.00
Die blou klippie
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Eerste sprokies: Raponsie
NZ$19.00
My Storiekis
NZ$21.00