Strykstok van die hart

NZ$19.00
Only 2 available

Die strykstok beweeg oor vioolsnare en roer iets binne Annabelle ...

ISBN: 9780799398649

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Die strykstok beweeg oor vioolsnare en roer iets binne Annabelle ... Dit herinner haar aan haar kinderjare en aan Kaleb - maar ook die manier waarop sy musiek haar hartsnare aangeraak het. Kaleb vir wie sy lief was. Kaleb die slaaf. Ou Kaapse-verhaal.

Drie vroue en n meisie
NZ$19.00
Hartsbesit
NZ$19.00
Agter Maskers
NZ$19.00
Wilde Klawer
NZ$19.00
Verlore Skatte
NZ$19.00