Slimkoppe Vaardighede: Optel en aftrek

NZ$15.00
Only 1 available

Slimkoppe Vaardigheidsboek vir Optel en Aftrek is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help.

ISBN: 9781770259591

Writer / Skrywer: G. Peters

Illustrator / Illustrasies: Robin McBride

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder.