DEON MEYER - Spoor

NZ$39.00

Lemmer is terug. En dit is net die begin

ISBN: 9780798152501

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Date Released / Datum vrygestel: October 2010

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. 'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. 'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.

Doodsengel
NZ$32.00
Sold out / Teken aan op waglys
DEON MEYER - Jagveld en ander draaiboeke
NZ$39.00
Vermis
NZ$14.00
Die verkeerde vrou - Irma Venter
NZ$35.00
DEON MEYER - Proteus
NZ$39.00