Storm vol liefde

NZ$19.00

ñ Aanbod van werk in Zambië is veronderstel om vir Lienke te help om die trauma van die sikloon te verwerk. Daar is egter ñ erger storm wat op die horison dreig. Sy was nie gereed op die vernietigende effek wat die die televisieaanbieder Armand Martinez op haar hart sou hê nie.

ISBN: 9780799396485

Writer / Skrywer: Rene van Zyl

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Sal liefde die sandkasteel van illusies en ontnugtering waarin Daniella haar bevind, wegwaai in die wind? En is vergifnis moontlik? Daniella het haar man verneuk en hy het van haar geskei, maar nou wil hy hul huwelik weer herstel. Sy gaan besoek n ou kasteel in Europa. Haar eksman betaal vir die duur wegbreek, sodat sy kan gaan dink en besluit of sy na hom toe terug wil gaan. Sy aanvaar die sprokiesvakansie omdat sy nog altyd ou kastele wou besoek en omdat sy n baie romantiese hart het. Sy besluit egter om eerder in n winterslaap daar in die sneeuomgewing te gaan, en eers oor Herman se versoek te besluit wanneer sy weer terug in Suid-Afrika is. Maar sy word telkens gekonfronteer deur haar verlede se geraamtes, veral toe sy Remi ontmoet en op hom verlief raak terwyl hulle die kasteel en al die se geheime ontdek en begin ontrafel. Sy glo sy verdien nie meer liefde nie. Toe klink dit ook of Remi getroud is en sy besef hy is taboe vir haar. Sy hoor later hy is tog ook geskei, en hoewel sy haar wil oorgee aan die liefde wat groter tussen hulle groei, is sy bang om hom te vertel van die rede vir haar egskeiding. Sy vrou het hom immers ook bedrieg met n ander man. Hy sal haar tog nie kan oorsien weens dieselfde oortreding nie.

Romanza boekpak
NZ$50.00
Die Einde van die storie
NZ$19.00
Skakerings van hoop
NZ$19.00
In die tyd van die gif - Dana Snyman
NZ$35.00
Vywervrou-trilogie 2: Mirre
NZ$35.00