Tjoppie en die skat

NZ$21.00
Only 2 available

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontdek hy iets eienaardigs in die tuin. Hy grawe en grawe.

ISBN: 9780798178938

Writer / Skrywer: Liz de Villiers

Illustrator / Illustrasies: Vian Oelofsen

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontdek hy iets eienaardigs in die tuin. Hy grawe en grawe. Fluit-Fluit waarsku hom om versigtig te wees, maar so byna krap Tjoppie Warrie Wurm se huisie heeltemal om! Gelukkig kan almal fluks help en Tjoppie kan sy nuwe skat saam met hom huis toe neem.
Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.

Tjoppie en die tweeling
NZ$21.00
Storie oor oppas vir vreemdelinge: Wie's sleg en wie's goed, Rooikappie?
NZ$15.00
Ek kan vlieg
NZ$24.00
Stoffel die boer
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$24.00
sale
5 Minute Verhale: Towersprokies
NZ$15.00