Vrolike liedjies Vol 1 - Boek en CD

NZ$16.00
Only 1 available

Vrolike Liedjies, boek en cd is ‘n klein bloemlesing uit die skatkis van ons Afrikaanse volksmusiek. Al die ou bekendes is hier, van “Bobbejaan klim die berg” tot “So ry die trein” en nog meer.

Soft Cover / Sagteband

CD en liedjies se woorde

Add To Cart

‘n Skatkis van Afrikaanse volksmusiek. Al die ou bekendes is hier, van “Bobbejaan klim die berg” tot “So ry die trein”, “Vader Jakob”, “Suikerbossie” en “Vat jou goed en trek, Ferreira”. Wat ’n pragtige geskenk vir enigeen wat lief is vir ons taal en ons herkoms! Dit is kosbare herinneringe wat ons nou met ons kinders kan deel.

Die 21 liedjies op die CD word fraai gesing deur jong en ouer leerlinge van ‘n bekende musiekskool onder leiding van Delycia van der Merwe.

Stille nag, Heilige nag - 'n Lied vir die Wereld
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Vrolike liedjies Vol 2 - Boek en CD
NZ$16.00
Priestly Bride - Sarah van Vuuren (DVD) (ENG)*
Sale Price:NZ$15.00 Original Price:NZ$25.00
sale