Wielie Walie Woelwaters: Bennie Boekwurm Leer Ons van Vorms

NZ$15.00

Kom leer alles van vorms saam Bennie Boekwurm.

ISBN: 9780798170581

Writer / Skrywer: Louise Smith, Shan Fisher

Hard Cover / Hardeband: Board

Quantity:
Add To Cart

In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das.
Kom leer alles van vorms saam Bennie Boekwurm, die Wielie Walie-parkie se slimste storieverteller. Draai die prentewiel, vou die bladsye oop en gebruik die skoonvee-pen op die bladsye. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel, is dit pret om te leer!