Wielie Walie Woelwaters: Haas Das Leer Ons Van Teenoorgesteldes

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale

Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland.

ISBN: 9780798170598

Writer / Skrywer: Louise Smith, Shan Fisher

Hard Cover / Hardeband: Board

Quantity:
Add To Cart

In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland. Draai die prentewiel en vou die bladsye oop. Gebruik die skoonvee-pen op die bladsye, vee dit dan skoon, en speel weer! Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook ’n nuusflits of twee, is dit pret om te leer!