Wielie Walie Woelwaters: Sarel Seemonster leer ons van kleure

NZ$15.00

Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster.

ISBN: 9780798170574

Writer / Skrywer: Louise Smith, Shân Fisher

Hard Cover / Hardeband: Board

Quantity:
Add To Cart

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster, Wielie Walie se geliefde monster van die see. Met lekker oefeninge, maklike speletjies om by die huis te speel en ‘n eksperiment of twee, is dit pret om te leer!