Wiskunde gee my maagpyn

NZ$10.00

Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie.

ISBN: 9780799354911

Writer / Skrywer: Jaco Jacobs

Illustrator / Illustrasies: Zinelda McDonald

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie.

Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, sê nie eers "More, klas" soos die ander onderwysers nie. Hy sê net: "Vandag maak ek MAALVLEIS van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!"

Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om 'n boek oor hipnose te lees... En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen!

101 Nagmerries
NZ$11.00
Klein boek van reuse rekords
NZ$9.00
Jamie en Sebastiaan Omnibus
NZ$10.00
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang
NZ$10.00
Die wandelende geraamte en ander spooksprokies
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$30.00
sale