Image 1 of 1
Alan - Elsa Winckler
Toe Alan Sutherland en sy broers by haar blommewinkel inbars, vervies Corinne Hansen haar dadelik vir die Skot. Hy mag dalk dodelik aantreklik wees, maar hoe durf hy vir haar se sy is nie sy tipe nie? Sy sal hom eenvoudig ‘n les moet leer... As mede-eienaar van ‘n groot maatskappy, is Alan nie net op soek na ‘n trouvrou nie, maar ook ‘n sakevennoot: Iemand wat stemmig is, gedienstig is, die pad vir hom gelyk kan maak.
Romanza Stoom 18+ (Mills & Boon)
9781779870131