Bertie Blikbrein

NZ$10.00

Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.

ISBN: 9780799361926

Writer / Skrywer: Jaco Jacobs

Quantity:
Add To Cart

Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp … Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.

Ek soek my hoed
NZ$20.00
Klapper die drakie gaan skool toe
NZ$25.00
We are going to Kruger National Park
NZ$20.00
Moeps die toeris
NZ$24.00
Manjifieke Mier
NZ$28.00