Klapper die drakie gaan skool toe

NZ$25.00
Only 1 available

Klapper is baie opgewonde, want dit is sy eerste dag by die skool! Op pad skool toe, ontmoet hy die vreetdrakie, Oskar. Ongelukkig mag vreetdrakies nie skool toe gaan nie, want hulle mag dalk hulle klasmaats opeet.

ISBN: 9780798177986

Writer / Skrywer: Ingo Siegner

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Add To Cart

Klapper is baie opgewonde, want dit is sy eerste dag by die skool! Op pad skool toe, ontmoet hy die vreetdrakie, Oskar. Ongelukkig mag vreetdrakies nie skool toe gaan nie, want hulle mag dalk hulle klasmaats opeet. Oskar gaan skelm saam met Klapper skool toe en leer allerhande belangrike dinge, soos om te swem. Oskar se ouers besef uiteindelik dat dit belangrik is dat alle drakies moet skool toe gaan en so het Klapper ook ’n nuwe vriend!

Ek lees self: Die gans wat goue eiers kon le
NZ$7.00
Klein Kook & Geniet
NZ$35.00
Veldhospitaal 12 - Marinda van Zyl
NZ$25.00
Kaleidoskoop 1: 'n Hoed moet 'n Kop he
NZ$11.00
Onder een dak - Dana Snyman
NZ$39.00