Drome het ook asem - Helene de Kock

NZ$42.00

Duncan Weston, eienaar van Soeterwijn, voel of hy uit homself kan stap. Hoe kan ’n mens alles hê en tog voel asof jy niks het nie? ’n Vakansie weg van sy alledaagse roetine is wat hy nodig het. In Rome wag Isabel Haasen hom by die lughawe in. Ondanks haar kil houding voel Duncan intuïtief tuis in haar geselskap, maar daar is iets wat sy wegsteek . . .

’n Fyn genuanseerde verhoudingsverhaal wat veel dieper delf as net ’n romanse in Rome.

Author Helene De Kock

Languages Afrikaans

Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd (July 2024)

Paperback / Softback

Number of Pages 288

Barcode 9780798184755