Image 1 of 1
Gebede vir my dogtertjie
Gebede vir my dogtertjiebied 40 kosbare gebede wat ouers oor hulle kleinding kan bid.
Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee. Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.
ISBN: 9781431623631
Sponsgevulde Hardeband
Pictures / Prentjies