Kleuterland - deur Helena J.F. Lochner

NZ$29.00

Hersiene Uitgawe.

Kleuterland is 'n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters.

Die stories in die bundel word volgens bevatlikheid rangskik. Die langste woorde in die eerste ses stories bestaan uit slegs drie letters, dié in die volgende drie stories uit vier lettes en die volgende drie uit net vyf. Gaandeweg word die woorde moeiliker en langer.

Imprint: Protea Boekhuis

Authors: Helena J.F. Lochner

Illustrators: Chris Venter

Dimensions: 246 x 175 x 16mm (L x W x T)

Format: Hardcover

Pages: 128

Languages: Afrikaans