My Klein Bybel en Gebedeboekie

NZ$15.00

My Klein Bybel en Gebedeboekie bevat van die mees geliefde Bybelverhale van alle tye. Elke pragtig-geïllustreerde storie word vergesel deur 'n gebed uit die Psalms. Hierdie Bybel gee vir klein kindertjies 'n liefde vir God se Woord en leer hulle van kleins af hoe om te bid.

Vir kinders tussen die ouderdom van 0 tot 4 jaar.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel 'My Little Bible & Prayer Book'.

Skrywer en illustreerder: Geskryf deur Ewald van Rensburg. Geïllustreer deur Magriet Brink.

Formaat: Kartonboekie

Bladsye: 42

ISBN: 9781928437789

Langugage:

Lets Play and Learn Bible
Ek Bid vir Jou