Bybelblokraaie: Boek 2

NZ$20.00
Sold Out

Heidri Mittendorf is 'n bekende en ervare blokkiesraaiselkenner en -opsteller. Die Bybelblokraaie 2 bevat 65 blokraaie wat opgelos word met leidrade wat uit die Bybel nageslaan kan word asook 6 woordsoeke en 4 woordspeletjies gebaseer op temas uit die Bybel. Al die antwoorde word ook verskaf. Dit sal ure se blokraaigenot verskaf aan blokraailiefhebbers.

Book Format Paperback / Softback

Published Date 2025

Number of Pages 96

Barcode 9780796323606

Verklarende Studiebybel - Afrikaans 1933/1953 Screenshot 2026-03-12 135105.jpg
Color:
Blokraaiboek Rooi Rose