Image 1 of 1
Nuwe Kinderverseboek - Riana Scheepers
Hierdie bundel bevat, soos die titel aandui, 'n versameling heeltemal nuwe en oorspronklike gedigte. Dit bou voort op die wonderlike tradisie van DJ Opperman se Kleuterverseboek en Klein Verseboek, en dek onderwerpe wat met die destydse bundels nog nie deel was van kinders se leefwêreld nie, soos rekenaars, selfone, e-pos, internet en sms.
Author Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh
Illustrator Maja Sereda, Tamsin Hinrichsen, Dale Blankenaar, Chris Venter
Dimensions: 246 x 175 x 16mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 128
Languages: Afrikaans
ISBN: 9780624046769