Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2

NZ$29.00
Only 1 available

In hierdie pragtig-geïllustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak 'n verjaardagkoek, Ouma kry 'n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies!

ISBN: 9780798175210

Writer / Skrywer: Louise Smith

Illustrator / Illustrasies: Johann Strauss

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Add To Cart

Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geïllustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak 'n verjaardagkoek, Ouma kry 'n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies!
'n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper ?Bennie Boekwurm vertel lekker stories? met een van Suid-Afrika se gewildste en mees ikoniese kinderkarakters.

Doolhof - Rudie van Rensburg
NZ$35.00
Tydtoer Bordspel
NZ$55.00
Sold out / Teken aan op waglys
Boerekos met n twist - Annelien Pienaar
NZ$42.00
Sold out / Teken aan op waglys
Martin Steyn - Donker Spoor
NZ$16.00
DEON MEYER - Orion
NZ$39.00