DEON MEYER - Orion

NZ$39.00
Only 1 available

’n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ’n blaasvlam gemartel en toe met ’n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl.

ISBN: 9780798164825

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Date Released / Datum vrygestel: October 2010

Paperback / Sagteband

Add To Cart

’n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ’n blaasvlam gemartel en toe met ’n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om dié moord op te los en ’n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad ’n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien báie dollars . . . En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militêre Intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van dié ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.

DEON MEYER - Karoonag en ander verhale
NZ$39.00
DEON MEYER - Jagveld en ander draaiboeke
NZ$39.00
Die soenoffer
NZ$16.00
DEON MEYER - Wie met vuur speel
NZ$39.00
Martin Steyn - Skuldig
NZ$16.00