My Groot Bybelstorie Knip-En-Plak-Boek

NZ$10.00
Only 2 available

Wil jy bekende Bybelstories op 'n nuwe, kraakvars manier met jou kleingoed deel? My groot Bybelstorie knip-en-plak-boek bied die antwoord!

ISBN: 9781431625284

Writer / Skrywer: Fiona Hayes

Publisher / Uitgewer: Christian Art Kids

Hardcover / Hardeband

Quantity:
Add To Cart

Kinders tussen 5 en 8 jaar sal vir ure besig bly deur die 48 projekte self te maak met alledaagse materiaal soos eierboksies, papierborde, strooitjies, plastiekhouertjies, papier en karton. Die kreatiewe stap-vir-stap-projekte ontwikkel jou jong kind se oog-hand-koördinasie deur te knip, te plak, te vou en te verf.
Daar is prentjies wat elke stap mooi verduidelik, en ook 'n prentjie van die finale produk. Projekte om te maak sluit in vinger-poppies uit Noag se ark, Josef se veelkleurige jas, die wyse manne se geskenke en Jesus se kruis.
Die boek is ideaal vir Sondagskoolklasse, tuisonderrig of enige reënerige dag tuis. My groot Bybelstorie knip-en-plak-boek sal kinders se kreatiwiteit aanvuur en is 'n onvergeetlike manier om die Bybel hul eie te maak.

Die geillustreerde Kinderbybel
NZ$49.00
Stille nag, Heilige nag - 'n Lied vir die Wereld
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Lees-En-Bid Bybel
NZ$49.00
My LullaBybel Vir Seuns
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$29.00
sale
Klein Beertjie leer oor liefde - Bob hartman
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale