Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Petrolpadda

NZ$10.00

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, het die hele dag lank deur die Klein Karoo geswerf op soek na avonture.

ISBN: 9780799380071

Writer / Skrywer: Henry Ferreira

Illustrator / Illustrasies: Alistair Ackermann

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Maar laatnag is daar ’n vreemde geluid naby hul kampvuurtjie. Twee gloeiende rooi oë verskyn in die donker. Gaan Koekemoer en Shorty die petroldief vastrek wat die Klein Karoo se water besoedel?

Geraamte in die klas
NZ$10.00
Pippie Langkous - Omnibus
NZ$35.00
101 Nagmerries
NZ$11.00
Al Staan Jy Op Jou Kop - En Ander Lawwe Rympies
NZ$10.00
Oupa se medalje
NZ$10.00