Oupa se medalje

NZ$10.00

Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken – hy het selfs ’n medalje om dit te bewys!

ISBN: 9780799395822

Writer / Skrywer: Phil Earle

Illustrator / Illustrasies: Sarah Horne

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken – hy het selfs ’n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte – sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom ’n baie spesiale verrassing agtergelaat … Hierdie boek vir beginnerlesers is ’n aangrypende verhaal oor liefde en verlies.

Pieksel
NZ$10.00
Sanri Steyn Omnibus 1
NZ$20.00
Cowboy Koekemoer van die klein Karoo en die Seerower van Watsenaam
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Al Staan Jy Op Jou Kop - En Ander Lawwe Rympies
NZ$10.00
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang
NZ$10.00