Daar is 'n man in my kombuis - Tobi Jooste

NZ$39.00

BESKIKBAAR IN NIEU-SEELAND 30 OKTOBER 2023

Hierdie boek het Tobi vir drie redes geskryf Eerstens het elke resep net drie bestanddele

Tweedens vir die ekonomiese faktor - Nie almal kan duur bestanddele bekostig of ses soorte kase in die yskas aanhou nie
As plaasseun verstaan hy ook dat almal nie altyd toegang het tot groot winkelsentrums waar elke bestanddeel onder die son beskikbaar is nie

Derdens vir tydsbesparing - Met dié kortpadresepte hoef jy nie vir ure in die kombuis te staan nie. Tobi beskou homself nie as ‘n chef nie Trouens hy wil nie eers die gesogte titel koskenner voor sy naam skryf nie Omdat ek myself nie as ‘n kosmeester beskou nie koop ek byvoorbeeld sonder om te blik of te bloos klaar voorbereide skilferkorsdeeg En met geblikte kos kan jy soms toor en hoekom het hulle ‘n vrieskas in die eerste plek gemaak as jy nie kos mag vries nie. Tobi glo kook is ‘n manier van ontvlugting waar jy jouself kan uitleef in ‘n kombuis En hier deel hy sy passie deur maklike vinnige en bekostigbare geregte

Quantity:
Add To Cart
Jan Braai: Braaibroodjies en Burgers
NZ$39.00
Laat die Potte Prut
NZ$29.00
Klein Kook & Geniet
NZ$35.00
Jan Braai: Vuurwerke
NZ$39.00
Boerekos met n twist - Annelien Pienaar
NZ$42.00
Sold out / Teken aan op waglys