Jan Braai: Vuurwerke

NZ$39.00
Only 1 available

In die herverpakte sagteband uitgawe van Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers

ISBN: 9780798176033

Writer / Skrywer: Jan Braai

Paperback / Sagteband

Add To Cart

In die herverpakte sagteband uitgawe van Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers. As daar een persoon is wat weet van braai dan is dit Jan Braai. Hy het al met duisende Suid-Afrikaners regoor die land gebraai en verstaan wat mense wil weet oor braai. Die boek bevat Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, lampstjops, sosaties en beestert-potjie. As jy dit eers bemeester het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai takel. Om nie te vergeet van die ou gunstelinge soos braaibroodtjies, stywe pap, mielies en selfs ’n nagereg of twee nie. Met die hardeband uitgawe van Vuurwerke wat meer as 20 000 kopiee verkoop het is die boek definitief ’n gunsteling onder Suid-Afrikaanse braailiefhebbers.

Jan Braai: Shisanyama - Braai Resepte van Suid-Afrika
NZ$39.00
Jan Braai: Braaibroodjies en Burgers
NZ$39.00
Kook en Geniet
NZ$42.00
Daar is 'n man in my kombuis - Tobi Jooste
NZ$39.00
VLEIS: Die omvattende gids - Annelien Pienaar
NZ$42.00
Sold out / Teken aan op waglys