Dagboek van n Wimp 02 : Rodrick Regeer

NZ$18.00
Only 1 available

Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit ...veral een insident.

ISBN: 9780143538165

Writer / Skrywer: Jeff Kinney

Publisher / Uitgewer: Penguin Random House South Africa

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het 'n manier om uit te lek ...veral as'n dagboek ter sprake is.

Dork Diaries 8 - Once Upon a Dork
NZ$24.00
Saartjie Omnibus 2
NZ$25.00
Klein boek van: Skrikwekkende spoke
NZ$9.00
Katt vs. Dogg
NZ$20.00
Dork Diaries 6 - Holiday Heartbreak
NZ$24.00