Saartjie Omnibus 2

NZ$25.00
Only 2 available

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit!

ISBN: 9780798163903

Writer / Skrywer: Bettie Naudé

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

In Saartjie se donkie besluit sy om vir die dorp se seuns te bewys sy kan beter as enigeen van hulle donkie ry. In Saartjie se nuwe maat maak die Drie Muskiete kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan! En in Saartjie se slim plan besluit Saartjie sy wil darem ook voel hoe dit is om ’n modepop te wees. Die Drie Muskiete kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie... Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!

Saartjie Omnibus 6
NZ$25.00
Elf dae in Oxford
NZ$18.00
Liewe Heksie se Groot Omnibus
NZ$39.00
Bullebakke 1
NZ$10.00
Saartjie Omnibus 1
NZ$25.00