Dagboek van n Wimp 06: Kamerkoors

NZ$18.00
Only 1 available

Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van ’n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig.

ISBN: 9781485900139

Writer / Skrywer: Jeff Kinney

Publisher / Uitgewer: Penguin Random House South Africa

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Die owerhede stel ondersoek in maar ’n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk. Greg weet dat wanneer die storm bedaar en die sneeu smelt, sal hy die saak moet hanteer. Maar kan enige straf erger wees as om met jou familie ingehok te wees vir die vakansie?

Myths and Legends - African
NZ$30.00
Sold out / Teken aan op waglys
Haas Das se Nuuskas E1
NZ$29.00
101 Nagmerries
NZ$11.00
Elf dae in New York
NZ$18.00
Boudebiljoener
NZ$29.00