Elf dae in New York

NZ$18.00
Only 2 available

Frances en Helene, haar modeontwerper-stiefma, gaan kuier by haar stiefsussie Amie in New York.

ISBN: 9780624090816

Writer / Skrywer: Elizabeth Wasserman

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Frances en Helene, haar modeontwerper-stiefma, gaan kuier by haar stiefsussie Amie in New York. Helene wil haar reeks eko-vriendelike handsakke by 'n groot modehuis gaan wys. As jy dit in New York kan maak, is die wêreld joune! Manhattan is adrenalien. Frances is mal oor die stad met sy groot park en asemrowende argitektuur. Maar sommer gou begin die moeilikheid. Sy luister per toeval ’n ontstellende gesprek af. Boonop word die twaalf balrokke wat Amie vir haar nuwe baas moet oppas, ontvoer!

Suzie se superdoeper-sjampoo
NZ$10.00
Max die masjien
NZ$10.00
Koue Rillings
NZ$10.00
Ouma Mollie en die mensvreter
NZ$10.00
Laaste Lewe
NZ$10.00