Bomani Meerkat - Die Twee Jaloerse Meerkatte

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale

Iets vreesliks het in die Kalahari gebeur – die meerkatte baklei onder mekaar en is nie meer een groot, gelukkige familie nie.

ISBN: 9781920593155

Writer / Skrywer: Ewald Van Rensburg

Illustrator / Illustrasies: Tanja Joubert

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Wat gaan Dapper Bomani doen om die vrede te herstel? Sluit by hom aan in ’n klompie nuwe avonture. Julle gaan weer vir Thandi, ’n ou vriendin, raakloop. Maar ook ’n nuwe vriend, Makhaya die Dassie. Dan is daar nog Byevanger, die dief. Lees gerus hoe Bomani met hom te werk gaan.

Skatlam Skaap en die Draakstert-hotel
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$13.00
sale
Foxtrot van die liefde
NZ$19.00
Die Einde van die storie
NZ$19.00
Sprokies vir 'n Prinsessie
NZ$31.00
DEON MEYER - Jagveld en ander draaiboeke
NZ$39.00