Sprokies vir 'n Prinsessie

NZ$31.00
Only 2 available

In hierdie unieke boek bring die baasverteller Henri van Daele n besondere versameling sprokies bymekaar. Die sprokies kom uit die verskillende lande waaruit die ses koninginne van Belgie afkomstig was of is.

ISBN: 9781869194468

Writer / Skrywer: Henry van Daele

Illustrator / Illustrasies: Dominique Mertens

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

In hierdie unieke boek bring die baasverteller Henri van Daele n besondere versameling sprokies bymekaar. Die sprokies kom uit die verskillende lande waaruit die ses koninginne van Belgie afkomstig was of is. Sowel bekende as minder bekende verhale en legendes word hier oorvertel.

Henri van Daele het dit geskryf vir prinses Elisabeth van Belgie wat in 2001 gebore is. Maar dit is ook vir alle kinders wat daarvan hou om na sprokies te luister of om dit self te lees. Met n voorwoord deur Haar Koninklike Hoogheid Prinses Mathilde van Belgie. Agterin die boek is daar afbeeldings van die ses Belgiese koninginne sedert 1832.

Doodsengel
NZ$32.00
Sold out / Teken aan op waglys
Albertus die jakkalsie 4: Wil nie slaap nie
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$14.00
sale
Die soenoffer
NZ$16.00
Romanza nostalgie: Madelie Human
NZ$22.00
Klein Grillie die Spinnekop: Die Verjaarsdagverrassing
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale