Die Legkaart deur Lijlanie Voljoen

NZ$29.00

Vir die agterblad – opsomming oor die boek

Die Legkaart is ‘n unieke, aangrypende, lewensgetroue verhaal van die skrywer se innigste

belewenis van hoop, geestelike stryd en brandende liefde as dogter, ousus en intersessor ten tye

van die eerste twee, van drie geweldige aanslae op haar pa se lewe, terwyl pa en dogter van mekaar

geskei is deur twee oseane en duisende kilometers.

SUID AFRIKAANSE SKRYWER IN NIEU-SEELAND

TAAL:
Quantity:
Add To Cart

In 2019 word Lijlanie se pa met Fase 4 prostaatkanker gediagnoseer. Die gesin is dit onmiddelik

eens: hierdie is ‘n geestelike, baie meer as ‘n fisiese oorlog wat gewen moet word. Die skrywer vertel

die verhaal van die gesin se lief en leed en hoe hulle, ten spyte van die uitdagings van immigrasie,

deur middel van die kragtige beginsels van geestelike oorlogvoering hierdie berg uitklim. Die leser

word ingetrek deur kosbare kleintyd-verhale, die toutrek-verhouding tussen pa en dogter, die

onbreekbare band tussen susters en die immer teenwoordige Stem uit die Ewigheid. Menige

immigrant, pa, dogter en enigeen wie deur die trauma van kanker of immigrasie moes worstel, sal by

die verhaal aanklank kan vind.

You have a purpose - Elizabeth Smith
NZ$29.00
Half of one thing (Translated from Halfpad Een Ding)*
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$25.00
sale
Parts Unknown (Translated from Twee Gevreet)*
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$20.00
sale
Vanmelewe se dinge
NZ$35.00