Vanmelewe se dinge

NZ$35.00

Theo Struwig skryf in “Vanmelewe se dinge” op so ‘n raakvat unieke manier dat dit voel asof ek saam met hom op die plaas en in die bosveld is. Jy hoor die jakkals, proe jy die pofadder, vetderm ingestop met blokkies lewer, niertjies, gekapte uie en speserye langs die vuur.

Vanmelewe se dinge bied die geleentheid vir Suid-Afrikaners oral in die wereld om weer iets te ruik, te proe, te sien en te hoor van die bosveld. Dit is’n unieke beskrywing vir kinders wat buite Suid-Afrika grootword om iets te beleef van wat hulle ouers en grootouers beleef het.

Theo Struwig woon sedert Junie 2017 in New Zealand saam met sy gesin en is reeds besig met sy volgende boek.

ISBN: 9780473671617

Writer / Skrywer: Theo Struwig

Paperback / Sagteband

181 bladsye

Quantity:
Add To Cart

Maar die moordenaar wat hy voor die hof gebring het se advokaat stel Siegfried in ’n heel ander lig. Boonop is oberleutnant Berghammer en die Namakryger Jager Orlam albei daarop uit om Siegfried te laat boet. En dan is daar die burokraat Stauffacher met sy ondraaglike planne. Siegfried sien nie uitkomkans nie. Maar daar móét een wees, veral noudat liefde vir hom wink . . .

Half of one thing (Translated from Halfpad Een Ding)*
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$25.00
sale
You have a purpose - Elizabeth Smith
NZ$29.00
Parts Unknown (Translated from Twee Gevreet)*
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$20.00
sale
Die Legkaart deur Lijlanie Voljoen
NZ$29.00