Die swakste restaurant in die heelal

NZ$10.00
Only 1 available

Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.

ISBN: 9780799388817

Writer / Skrywer: Jaco Jacobs

Illustrator / Illustrasies: Dale Blankenaar

Paperback / Sagteband

Add To Cart

'n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories!

Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal.

Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word.

Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het.

Gee vir tannie Breggie 'n ou soentjie - as jy dapper genoeg is!

Vind uit hoe 'n mens toonkonfyt maak.

En ontdek hoe 'n bol kougom die wêreld kan red ...

GIGGEL, GIL, BRUL, PROES, SNORK en SKATER van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs. Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.

Inhoud

- Iets in die water

- Dis amper onmoontlik om saggies op 'n elektriese kitaar te speel

- Haai! Jy's mos Brandon Skye!

- Kom gee my 'n ou soentjie ...

- Die dag toe Karlo Karelse se kougom die wêreld gered het

- Toonkonfyt

- Stadsjapies

- Die Swakste Restaurant in die Heelal

- Die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het

- Supergom

Laaste Lewe
NZ$10.00
Klein boek van reuse rekords
NZ$9.00
Liewe Heksie se Groot Omnibus
NZ$39.00
Wiskunde gee my maagpyn
NZ$10.00
Al Staan Jy Op Jou Kop - En Ander Lawwe Rympies
NZ$10.00