Die tandjiemonster partytjie (DVD)

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$20.00
sale

Die tandjiemonsters hou partytjie tussen sy tandjies en smul heerlik saam. (Sluit Prenteboek DVD in)

ISBN: 9781920475079

Writer / Skrywer: Dr. Reiko

Illustrator / Illustrasies: Eve Tharlet

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Benjamin Beertjie is mal oor lekkergoed. O, maar hy?s nie die enigste een nie! Die tandjiemonsters hou partytjie tussen sy tandjies en smul heerlik saam. Dokter Reiko vertel al meer as 20 jaar vir haar pasientjies van Koning Kiem en sy bende. Kom kuier saam met Benjamin Beertjie by die tandarts en hou tande gesond en glimlaggies.

Vrolike liedjies Vol 2 - Boek en CD
NZ$16.00
Vrolike liedjies Vol 1 - Boek en CD
NZ$16.00
Priestly Bride - Sarah van Vuuren (DVD) (ENG)*
Sale Price:NZ$15.00 Original Price:NZ$25.00
sale
Stille nag, Heilige nag - 'n Lied vir die Wereld
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale