Oloff die Seerower: Valk in die kraaines*

Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
Only 1 available
sale

Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef.

ISBN: 9781919765242

Writer / Skrywer: Gerrie Radloff

Illustrator / Illustrasies: Douw van Heerden

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Die verhale, wat in die 1740's afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.

Liefde is 'n sprokie*
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$20.00
sale
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Petrolpadda
NZ$10.00
Klein boek van: Toweragtige toertjies
NZ$9.00
Al Staan Jy Op Jou Kop - En Ander Lawwe Rympies
NZ$10.00
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang
NZ$10.00