Die vinnigste skoene in die hele wereld

NZ$10.00

Wynand wil vir Natalie wen in n hardloop resies, maar wat gebeur as hy perongeluk superhero tekkies aantrek.

ISBN: 9780798180283

Writer / Skrywer: Cecilia Steyn

Illustrator / Illustrasies: Johann Strauss

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil hê hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan gebeur as hy per ongeluk ’n paar superhero-tekkies aantrek en dan moet help om ’n spul gewetenlose kunsdiewe vas te trek?

Katastrofe
NZ$19.00
Jamie en Sebastiaan Omnibus
NZ$10.00
'n Vreeslike Gevloekery
NZ$10.00
Klein boek van reuse rekords
NZ$9.00
Bertie Blikbrein
NZ$10.00