'n Vreeslike Gevloekery

NZ$10.00

Hierdie prettige boek propvol humor, aksie en avontuur sal lesers laat kraai van plesier.

ISBN: 9781928518747

Writer / Skrywer: Helene de Clercq

Illustrator / Illustrasies: Helene de Clercq

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Jannes wil baie graag ’n troeteldier vir geselskap hê, maar in sy wildste drome sou hy nie kon raai dat ’n bekkige papegaai wat deur ’n seerower ontvoer is by hom sou kom skuiling soek nie. Die papegaai, ene Sampie, se maniere laat hom gruwelik in die steek en boonop vloek hy soos ’n matroos.

Sal Jannes die papegaai se wettige eienaar kan opspoor voordat kaptein Rob van die Skedelskip hom teruggaps?

Koue Rillings
NZ$10.00
101 Nagmerries
NZ$11.00
Cowboy Koekemoer van die klein Karoo en die Seerower van Watsenaam
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Wilde Wikus
NZ$10.00
Klein boek van: Toweragtige toertjies
NZ$9.00