Eerste sprokies: Die 3 varkies

NZ$19.00
Only 2 available

Op ’n dag was hulle varkstoeltjies skielik te klein vir hulle. Toe sê Mamma Vark: “My liefies, julle is nou mooi groot. Nou moet julle elkeen sy eie kos soek en maak, en vir hom ’n huisie bou.”

ISBN: 9780798176385

Writer / Skrywer: Ballon Media

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Lank gelede was daar drie varkies wat saam met hulle mamma in ’n pragtige huisie gebly het. Hulle was baie gelukkig so saam. Die varkies het elke dag groter en sterker geword. Op ’n dag was hulle varkstoeltjies skielik te klein vir hulle. Toe sê Mamma Vark: “My liefies, julle is nou mooi groot. Nou moet julle elkeen sy eie kos soek en maak, en vir hom ’n huisie bou.”

Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees- stories.

Die blou klippie
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Bella Beer: 'n Hartjie vir Mamma
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Word wakker, Doringrosie! - Sprokies met Lesse
NZ$15.00
Klankboek: Die Raasbek-Bangmaak-Boek
NZ$20.00
Sold out / Teken aan op waglys
My Hart is Oppi Plaas! Idioom & Gesegde-Inkleurboek
NZ$19.00