Word wakker, Doringrosie! - Sprokies met Lesse

NZ$15.00

Doringrosie het ’n nuwe ponie genaamd Prins, maar dis harde werk om ’n troeteldier te hê, en Doringrosie is partykeer ’n bietjie lui.

ISBN: 9780798179485

Writer / Skrywer: Sue Nicholson

Illustrator / Illustrasies: Flavia Sorrentino

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Doringrosie het ’n nuwe ponie genaamd Prins, maar dis harde werk om ’n troeteldier te hê, en Doringrosie is partykeer ’n bietjie lui. Op ’n nag hardloop Prins weg en Doringrosie weet nie of hy gaan terugkom nie. Met hierdie oorpronklike storie oor Doringrosie kan kinders van verantwoordelikheid leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en ’n aktiwiteit om saam met kinders te doen.


Klapper die drakie is nie bang nie!
NZ$25.00
Stoffel se skool
NZ$24.00
Geliefde sprokies Bundel
NZ$29.00
Trollie vol diere
NZ$25.00
Eerste sprokies: Die 3 varkies
NZ$19.00