Elf dae in Oxford

NZ$18.00
Only 2 available

Alycia het skaars op Heathrow-lughawe deur doeanekontrole beweeg, of sy kry 'n video-oproep van haar suster, Inez, uit Oxford. "Maak gou, Besem. Dump tannie Agatha en kom direk Oxford toe. Nou. Dadelik!"

ISBN: 9780624087458

Writer / Skrywer: Elizabeth Wasserman

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Die sestienjarige Alicia word na Oxford gestuur om te gaan kyk hoe dit met haar suster gaan. Inez het innoverende nuwe programmatuur ontwikkel, maar 'n onderduimse professor probeer dit verkoop. Voor sy weet waarin sy haar begewe, steel Alicia die verlore dagboek van Charles L. Dodgson, beter bekend as Lewis Carroll. Dit bevat ’n formule wat Inez se werk ver kan laat vorder. Met SkyTech kort op haar hakke maak almal op Alicia staat om die Wonderland-program te beskerm . . .

Bullebakke 1
NZ$10.00
Katt vs. Dogg
NZ$20.00
Haas Das se Nuuskas E5
NZ$29.00
Bullebakke 2
NZ$10.00
Die Aardigste Kinders Op Aarde 2
NZ$29.00